MK
Mauritz Kotzé

1 reviews | Active since Feb 2023

02 Feb 2023, 16:16

Uitsonderlike goeie en vriendelike diens!

Management/Bestuur vir aandag... Goeie diens... Op Dinsdag 31/01/2023 omstreeks 11:00 het ek aangedoen by Ellies 47 Morningside St, Ndabeni Maitland om n inverter te laat toets, waar ek by die ingang vriendelik gegroet was deur die sekuriteitsbeampte aandiens. Die eerste personeellid wat ek genader en my inverter probleem meegedeel het, het my ingelig dat hy net gou n tegnikus sal kry om my te help. As ek 20 sekondes gewag het was dit lank... en was 'n vriendelike tegnikus by my om my probleem aan te hoor. Ek het nadat my besonderhede afgeneem en die inverter daar gelaat was, het ek weer vertrek. Woensdag voormiddag was ek telefonies deur n baie vriendelike dame... wie onmiddellik oorgeslaan het na Afrikaans toe sy agtergekom het dat ek nié Engels magtig is, my ingelig dat die inverter afgehaal kan word... liefs nie op die komende Vrydag, aangesien hulle (Ellies) besig is om in te pak en te verhuis na n nuwe adres. Baie dankie vir n vriendelike diens ervaring en van wie ek in die toekoms sekerlik weer gebruik van sal maak.

0
Replies (1)
Ellies/Elsat
Ellies/Elsat's reply03 Feb 2023, 10:14
Official
Goeie Day Menneer Mauritz

Ellies Electronics is bly om te hoor jy het n goeie diens geaanvaar , Ons waardeur dit as n maatskappy.

Best regards