JL
Johan L

1 reviews | Active since Jul 2025

24 Nov 2025, 11:06

Die diens wat ek by Eljoney ontvang het was weereens uitsonderlik

Die diens wat ek by Eljoney ontvang het was weereens uitsonderlik. Die kwaliteit was uitstekend en die gereelde terugvoer oor vordering was baie waardeer. Enige skade of terug**** is vir mense emosioneel, maar Eljoney se diens, hulp en kwaliteit van diens maak dit meer hanteerbaar. Dankie vir die bydrae

0
Replies (1)
Eljoney Executive Body Repairs
Eljoney Executive Body Repairs's reply24 Nov 2025, 11:07
Official
Johan, Thank you for your feedback and for trusting us with your vehicle. We sincerely appreciate your rating.