JL
Johan L
1 reviews | Active since Jul 2025
05 Jul 2025, 14:02
Die diens was uiters professioneel
Die diens was uiters professioneel. Die staf en veral Angelque het uit haar pad gegaan om behulpsaam te wees. Ek het gereeld terugvoer gekry en die ekstra werk wat ek versoek en, was onmiddelik gelewer. Die kwaliteit van die werk is van uiters hoë standaard en ek is werklik tevrede. Ek het beslis meer gekry as waarvoor gekwoteer was wat aandui Eljoney as besigheid stap beslis die ekstra myl saam. Baie dankie weereens. Johan Lõtter
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Eljoney Executive Body Repairs's replyOfficial
07 Jul 2025, 07:29Johan, Thank you very much for your feedback and rating. We sincerely appreciate your support.
Eljoney Executive Body Repairs's reply07 Jul 2025, 07:29
Official
Johan, Thank you very much for your feedback and rating. We sincerely appreciate your support.
