GO
George O
1 reviews | Active since Nov 2022
01 Nov 2022, 16:10
Droomhuis Pretoria
Ek wil net vir Johan en sy span dankie sê vir ons mooi huis. Jul diens was van dag een van die hoogste gehalte. Van jy met ons die kleure bespreek het en seker gemaak het ons kies die regte kleure tot nou was stresloos. Jou dak span kom in en doen hul ding vinnig en deeglik dan die damp prooving span wat in een dag kan pleister vat die koek.. Toe kom James en sy verf span en hul is nie bang om laat te werk oor naweke nie... Hul is almal vriendelik en professioneel en loop saam kliënt deur om seker te maak hy is gelukkig. Ek is self 'n argitek en werk met baie ****rakteurs en die span sal ek enige tyd 'n projek aan pak. So gee hulle 'n luitjie om jou huis in 'n droomhuis te omskep..
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)