LB
Louis B
1 reviews | Active since Mar 2026
17 Mar 2026, 22:17
Top diens en gehalte items
Baie gelukkig met al my aankope. Al meer as 6 keer gekoop en geen klagtes nie. Goeie diens, en altyd behulpsaam, beide eienaar en "dispatch" bestuurder. Moet nooit laat vrot appels julle onderkry nie! Julle is op die regte pad na GROOT sukses. Groete
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)