AO
Antonio O

1 reviews | Active since Jan 2020

29 Nov 2021, 14:01

#@#£__£

Nog nooit in my lewe is ek so beledig nie ek gaan om vleis te koop by # El El-Toro ButcheryEl-Toro ButcheryEl-Toro Butchery Butchery nadat ek klaar my aankoop betaal het en ek my kleingeld ontvang het word ek skielik meegedeel dat my geld aan my moet terug gegee word en ek nie daar mag koop nie ......... Rewind my seun het vir hulle gewerk hy was twee jaar daar sonder ń ****rak om sy ure uit een te sit of om ń verhoging te kry en van oortyd was daar nie eers sprake nie met tye van ongeveer 45 ure oortyd in ń week nadat hy gepraat het van die Unie nader oor die ure en salaris toe kry hy sommer die volgende dag een wat sy ure stipuleer skaars ń maand ná hy die ****rak gekry het word sy ure en salaris gesny sonder konsultasie of wysiging van die ****rak, twee maande gelede kry hy werk by ń ander ****huis hy het sy bedanking in gedien en het toe by die nuwe werk begin vandag will ek gaan word koop vir my ma wat in Parys bly by die toonbank vra die kasier my hoekom ek daar kom koop aangesien my seun nie meer daar werk nie, sy was op die foon met die eienaar se vrou het ek toe besef sy sê toe vir die ander kassier om die transaksie te voltooi, ek het betaal en reeds my kleingeld ontvang en in my beursie gesit ek het gewag vir my strokie toe kassier een skielik my pakkies vat en sê kassier 2 moet my geld terug gee want Tannie Ronel het gesê ek mag nie daar koop nie aangesien my seun vir hulle gelig het en in die rug gesteek het

0
Replies (0)