JP
Johan P

1 reviews | Active since Jun 2023

12 Jun 2023, 15:50

Wenresep vir Puik Diens!!!

Hierdie was nou 'n ondervinding uit die boonste rakke! Dankie julle dit was nou so lekker om my bakkie in te bring en waarde vir geld en goeie diens te ontvang! Julle diens en produkte is puik. Dankie Gerhard, Eddie en Span!

0
Replies (1)
Efficient Express Online Store (Pty) Ltd
Efficient Express Online Store (Pty) Ltd's reply12 Jun 2023, 16:10
Official
Dankie Johan was lekker om julle te he kom draai asb. tog weer as jul in die area is!