RL
Rudolph Livingstone-Louw
1 reviews | Active since Jul 2021
08 Jul 2021, 16:20
Uitstekende na-diens. Beveel sterk aan
'n Jaar nadat ek ligte by Gerhard van Efficient Express gekoop het het hy my onverwags een oggend gebel en gevra of ek nog gelukkig is met my produkte wat ek van hom bestel het. 2 van die liggies was nie van die duurste nie en ek het hom gese dat dit vog binne gekry het. Gerhard sê toe hy sal vir my nuwe liggies gratis teen sy onkoste stuur. 'n Paar dae later stop hier 'n koerrier met die nuwe ligte.
Uitstekende na-diens! Ek het nie gevra vir nuwe ligte nie, Gerhard het my ge****ak en dit self aan gebied.
Ek sal weer besigheid met Efficient Express doen en beveel hulle sterk aan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Efficient Express Online Store (Pty) Ltd's replyOfficial
09 Jul 2021, 07:56Hi Rudolph, baie dankie vir die tyd wat u geneem het om vir ons goeie terugvoer te gee. Dit word opreg waardeur. Ons probeer altyd om kliente diens eerste te sit. Dankie vir jou ondersteuning! Lekker dag Gerhard
Efficient Express Online Store (Pty) Ltd's reply09 Jul 2021, 07:56
Official
Hi Rudolph, baie dankie vir die tyd wat u geneem het om vir ons goeie terugvoer te gee. Dit word opreg waardeur. Ons probeer altyd om kliente diens eerste te sit. Dankie vir jou ondersteuning! Lekker dag Gerhard
