HT
Helga T

1 reviews | Active since Dec 2023

20 Dec 2023, 07:31

Hartsmense - Baie dankie julle Suens is die beste!!

Die is mos nou onse harts mense! Dit is so lekker om met iemand te gesels wat mens nie maak dom voel as jy 'n vraag vra oor jou kar en hoe sekere goed werk nie, ekt twee ander plekke gebel en hul hanteer mens soos 'n dom aap! Maar Gerhard en Eddie het als mooi aan die ou Tannie verduidelik ek waardeur julle ouens opreg! Vinnige en Flinke diens! Ek sal enige iemand aanraai om vir jul te kom kuier en ondersteun! En pryse is baie baie bilik!!!

0
Replies (0)