S"M
Selmarie "TheDoc" Martins

1 reviews | Active since Jun 2023

12 Jun 2023, 16:04

Goeie diens en Lekker Tekkies vir ons Bakkie - Goeie pryse

Dankie julle vir BAIE vinnige en Goeie diens baie dankie vir die goeie pryse op die RADAR RENEGADE BANDE wat ons gekoop het sal 'n kiki stuur sodra dit op is op ons monter bakkie

0
Replies (1)
Efficient Express Online Store (Pty) Ltd
Efficient Express Online Store (Pty) Ltd's reply12 Jun 2023, 16:10
Official
Baie dankie Dame, yes kom wys asb. julle monster as hy klaar is!!!