KW
K W
1 reviews | Active since May 2016
25 May 2016, 11:30
Wat 'n voorreg om van Eezi Move gebruik te maak!

Ons het 10 Mei vanaf Eldoglen na die Aftree Landgoed in Willem Botha straat getrek. Ek dink nie ons sal ooit weer trek sonder om Eezi Move te gebruik nie. ALLES het vlot verloop.

Die trek voertuig was stiptelik, al die werksmanne was vreeslik vriendelik en behulpsaam en kon nie genoeg vir ons doen nie.

Werklik, om met sulke mense ‘n grooooot werk aan te pak maak die hele ondervinding net soveel makliker.

Ons is so dankbaar vir elkeen wat betrokke en behulpsaam was tot die trek.

Ons sal die ondervinding nooit vergeet, julle firma is DIE BESTE!!!!

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)