MJ
Mariaan J

1 reviews | Active since Jan 2017

25 Jan 2017, 21:44

Vriendelike hulp & ondersteuning vanaf Eezi.

<p>Ek is baie gelukkig met Eezi Move se span wat ons meubels in Centurion opgelaai het en hier in Shelly Beach afgelewer het.<br />Alle meubelstukke was goed toegedraai en netjies verpak. Die span het met 'n professionele houding gewerk en die stres uit my hande geneem met die goeie diens.<br />Sal verseker julle firma aanbeveel aan enige iemand wat wil trek onder vriende en familie. Weereens baie dankie!</p>

0
Replies (0)