FSf
Frikkie Smit frikkie.smit
1 reviews | Active since Jun 2024
20 Jun 2024, 16:44
Vervoer van meubels van Robertson na JHB
Alles was vlink en goed verpak. Met aankoms in JHB het die familielid ges***el en haar verbasing uitgespreek oor hoe goed die meubels verpak was Als veilig afgelewer Sonder enige skade. Diens was uitstekend en die werkers baie sekuur met die verpakking en vriendelik vrae beantwoord. Eezi Move is tops. Kwotasie was heel billik in vergelyking met ander. Sal jul altyd aanbeveel. Frikkie Smit
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Eezi Move's replyOfficial
20 Jun 2024, 16:59Baie dankie vir die wonderlike resensie Frikkie!
Eezi Move's reply20 Jun 2024, 16:59
Official
Baie dankie vir die wonderlike resensie Frikkie!
