AVO
Anne-Marie Van Onselen

1 reviews | Active since Apr 2017

16 Apr 2017, 17:50

Veilige en Flink Aflewering

<p>Al my meubels het Saterdag veilig by my nuwe tuiste aangekom in Kaapstad. Ek moet Eezi komplimenteer vir die goeie diens, die manne was vroeg oggend hier en hulle het flink gewerk. Elke man was baie vriendelik en hulpvaardig en het baie moeite gedoen om die meubels mooi versigtig te hanteer.</p>

0
Replies (0)