GA
Grietjie A

1 reviews | Active since May 2016

21 May 2016, 09:03

Uitstekende goeie dienste gelewer!

Hiermee my dank vir die goeie en vriendelike diens wat ek deurgaans van Eezi Move gekry het met my verhuisingsreëlings.

Die kantoor was altyd behulpsaam en so geduldig met my. Altyd professioneel. Ook dank aan Jaco die bestuurder en sy span!!

Die trek het veilig in die Strand aangekom en my vriende het ook die grootste lof vir die professsionele manier wat dit afgelaai is en die versigtigheid waarmee hulle dit hanteer het.

Duisend Dankie Eezi Move!

0
Replies (0)