G
Gerrie
1 reviews | Active since Dec 2020
08 Dec 2020, 14:50
UITSTEKEND DIENS
Mika het uit haar pad gegaan om ons te help veral toe die groot voertuig eers die agtermiddag beskikbaar was. Klein trokkie het soos 'n bom gewerk. Die 4 manne wat gelaai het, het ook uitstekend werk gelewer. Als persies op hul plek neer gesit sonder enige skade.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Eezi Move's replyOfficial
08 Dec 2020, 14:59Hi Gerrie,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly om te hoor julle is tevrede.
Groete,
Eezi Move Span
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly om te hoor julle is tevrede.
Groete,
Eezi Move Span
Eezi Move's reply08 Dec 2020, 14:59
Official
Hi Gerrie,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly om te hoor julle is tevrede.
Groete,
Eezi Move Span
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly om te hoor julle is tevrede.
Groete,
Eezi Move Span