MV
Mariaan V

1 reviews | Active since Sept 2016

22 Sept 2016, 09:57

Uitmunttende Diens!!

<p>Ek wil net aan Eezi move, Letitia en die trek span wat my meubels vanaf Burgersfort na Ladybrand vervoer het sê baie dankie vir die uitstaande diens wat hulle gelewer het. Ek sal Eezi Move enige tyd aanbeveel! <br />Weereens baie dankie vir die diens.</p>

0
Replies (0)