RV
Rina V

1 reviews | Active since Jun 2019

10 Feb 2020, 12:43

T****e keer - Wonderlik!

Het Eezi Move nou vir die t****e keer gebruik, en dit was wonderlik, nes die laaste keer. Dankie julle!

0
Replies (1)
Eezi Move
Eezi Move's reply10 Feb 2020, 13:13
Official
Hi Rina,

Baie dankie dat jy Eezi Move weer vertrou het met jou trek. 

As jy ons hulp nodig het in die toekoms is jy welkom om ons enige tyd te s***el!

Vriendelike Groete,
Eezi Move Span