MS
Martie S

1 reviews | Active since Nov 2016

08 Nov 2016, 18:54

Superulpvolle en sulke vriendelike diens

<p>Ek het vandag van Eezi Move se stiptelik, vriendelike en doeltreffende dienste gebruik gemaak.</p> <p>Ek moet sê vanaf die verpakking span tot by die vervoer span was die diens uitstekend. </p> <p>Die skuif van die meubels was 'n uitdaging, maar die span het dit op 'n positiewe wyse gehandhaaf. </p>

0
Replies (0)