TB
Tarryn B

1 reviews | Active since Sept 2019

04 Sept 2019, 14:53

Puik diens

Dankie Eezi Move - julle diens met ons verhuising, 29 Augustus was piuk! Als op tyd, sonder issues. Ons kosbare besittings mooi verpak, geen stampe en sk****. manne super hard gewerk en hul absolute bes gelewer!!! hoogs tevrede.

0
Replies (0)