MR
Marna R
1 reviews | Active since Jan 2019
18 Mar 2026, 08:46
Ons het onlangs van Eezi Move se dienste gebruik gemaak, en dit was ’n absolute plesier om met die maatskappy te werk
Ons het onlangs van Eezi Move se dienste gebruik gemaak, en dit was ’n absolute plesier om met die maatskappy te werk. Die span was uiters hulpvaardig, professioneel en niks was ooit te veel moeite nie. Baie dankie aan die hele Eezi Move-span vir uitstekende diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Eezi Move's replyOfficial
18 Mar 2026, 08:47Hey Marna, baie dankie vir jou wonderlike review! Ons waardeer julle ondersteuning opreg!
Eezi Move's reply18 Mar 2026, 08:47
Official
Hey Marna, baie dankie vir jou wonderlike review! Ons waardeer julle ondersteuning opreg!
