E
Erica
1 reviews | Active since Sept 2022
14 Sept 2022, 13:53
Mev. Groeneveld
Ek het 29 Augustus met Eezi move getrek. Hulle was stiptelik daar die tyd wat hulle vir my gesê het. Alles het vlot verloop en ek is baie tevrede met hulle dien en sal hulle aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Eezi Move's replyOfficial
14 Sept 2022, 14:17Geagte Erica, vreeslik dankie vir die vyf sterre! Ons waardeer u ondersteuning!
Best regards,
Eezi Move's reply14 Sept 2022, 14:17
Official
Geagte Erica, vreeslik dankie vir die vyf sterre! Ons waardeer u ondersteuning!
Best regards,
