SV
Susan V

1 reviews | Active since Nov 2022

30 Nov 2022, 08:55

Meubels Vervoer

Die mees proffesionele en vriendelike diens ooit! Vanaf die eerste ****ak tot die laaste weet 'n mens net dat jy te doen het met uiters bekwame mense. Baie dankie Anelia en Eezi Move! Hierdie was voorwaar 'n Eezi Move.

0
Replies (1)
Eezi Move
Eezi Move's reply30 Nov 2022, 10:23
Official
Baie dankie vir u wonderlike woorde ! Ons waardeer u ondersteuning opreg !!