LC
Lawrence C

1 reviews | Active since Mar 2009

22 Jul 2020, 05:53

Meubel vervoer

Puik en vriendelike diens van begin van onderhandelig met Anneli. Vragmotor arriveer op die tyd soos deur hulle gekwoteer by woning in Kroonstad wat ontruim moet word. Jaco die spanleier en sy hele span is vriendelik en hanteer meubels en ander items met groot sorg. Laai vrag af op Chintsa, bykans ****m verder af sonder enige breekskade. Kan Eezi move aanbeveel vir enige iemand wat wil verhuis.

0
Replies (1)
Eezi Move
Eezi Move's reply22 Jul 2020, 07:09
Official
Beste Lawrence,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. 

Groete,
Eezi Move Span