LP
Linda P

1 reviews | Active since Feb 2020

11 Feb 2020, 12:37

Maklik en vriendelik

Met julle was dit werklik maklik gewees. Julle mense werk hard en help graag. Sal jul verseker weer gebruik as ek kmoet trek in die toekoms. Dankie aan Hendrik wat alles gedoen het om my te help.

0
Replies (1)
Eezi Move
Eezi Move's reply11 Feb 2020, 12:41
Official
Beste Linda,

Dankie vir hierdie mooi verwysing. Ons is dankbaar die span het julle goed gehelp. Jy is welkom om ons enige tyd te s***el indien jy hulp nodig het.

Groete,
Eezi Move Span