DG
Daniel G

1 reviews | Active since Nov 2019

07 Nov 2019, 13:24

Laaste nippertjie trek

Wat n fantastiese maatskapy. Hulle het my spoedig gehelp nadat 'n ander maatskapy op die nippertjie my trek gekanseleer het. Binne n uur was my trek gereel en ek kon met gemak slaap met die wete dat ek die volgende dag getrek sou word. Baie dankie vir puik diens!

0
Replies (0)