SV
Sanet V
1 reviews | Active since Jul 2019
21 Apr 2020, 15:53
Goeie trek!
Soos altyd, die beste! Dankie eezi span! Ons het al meer as een keer saam julle gewerk en dit was net wonderlik. Mika is gaaf en altyd behulpsaam. Hoop nie ons hoef weer te trek nie maar as ons doen sal dit weer saam julle wees.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Eezi Move's replyOfficial
21 Apr 2020, 15:58Dankie vir jou terugvoer Sanet.
Dis wonderlik dat julle weer van ons dienste gebruik gemaak het, dankie daarvoor.
Groete,
Eezi Move Span
Dis wonderlik dat julle weer van ons dienste gebruik gemaak het, dankie daarvoor.
Groete,
Eezi Move Span
Best regards,
Eezi Move's reply21 Apr 2020, 15:58
Official
Dankie vir jou terugvoer Sanet.