CC
Coetzee C

1 reviews | Active since Sept 2017

29 Sept 2017, 21:11

Goeie Dienslewering van Eezi!

Kaizer en sy span het ons huis opgepak en getrek met sulke vriendelike houding en flikse diens. Die span het vir my baie goeie raad gegee oor die verpakking en die trek binne 5 ure afgehandel sonder enige komplikasies.

Nogmaals baie dankie aan elkeen wat hand bygedra het tot die Coetzee’s se trek vanaf Bellville na Hout Baai. Ek sal Eezi Move beslis aanbeveel vir enige iemand wat moet trek.

0
Replies (0)