LS
Lientjie S

1 reviews | Active since Feb 2017

06 Feb 2017, 22:26

Goed, Beter & die Beste

<p>Ons het 'n paar meubels vanaf Vryeid na Pretoria vervoer op 'n deelvrag soos dit bekendstaan en was absoluut beindruk met die diens. Ons was die hele tyd op hoogte gehou van sake vanaf oplaai in Vryheid tot aflaai by my kinders in Pretoria. As ek dink aan hoe min meubels ons laat vervoer het, en sulke goeie behandeling gekry asof ons 'n hele huis vol meubels vervoer het. Die maatskappy het werklik die ekstra myl geloop en kan trots wees op sulke goeie diens.</p> <p> </p>

0
Replies (0)