SA
Susan A
1 reviews | Active since Mar 2017
21 Mar 2017, 21:28
Fantastiese kliente diens
<p>Ek wil net namens myself en my dogter wat vandag verhuis het weens moeilike omstandighede vir eezi move bedank vir die uitstekende diens wat hulle ons gebied het. Ek wil graag al my vriende en familie vertel hoe professioneel en vinnig die diens was. Elke persoon wat betrokke was het regtig uit hulle pad gegaan om die trek so maklik as moontlik te maak. Julle diens word opreg waardeer! </p> <p> </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)