J
Johan
1 reviews | Active since Oct 2020
15 Oct 2020, 09:32
Excellent Service
More Annali
Dankie vir julle diens, die trok was vroeg, die mense vriendelik en werk regtig hard. Asb sê vir Almal betrokke, Denton en die vrou wat Saterdag so vriendelik die fone geantwoord het en gehelp het, dankie vir die tipe diens wat nie meer n gegewe is nie.
Die mense op die trok ook, hulle was uitstaande.
Dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Eezi Move's replyOfficial
15 Oct 2020, 09:43Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Johan.
Groete,
Eezi Move Span
Groete,
Eezi Move Span
Eezi Move's reply15 Oct 2020, 09:43
Official
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Johan.
Groete,
Eezi Move Span
Groete,
Eezi Move Span
