MV
Madeleine V

1 reviews | Active since Oct 2016

31 Oct 2016, 19:33

Eezi move julle Rock

Ons het uitsonderlike diens ontvang van die span wat ons trek Saterdag hanteer het. Kaizer en sy spannetjie
was SUPER vinnig, vriendelik en baie doeltreffend. Ek is hoogs beindruk met julle diens, BAIE DANKIE!!

Ek sal graag weer van Eezi-move gebruik maak.

0
Replies (0)