MJ
Mini J

1 reviews | Active since May 2018

27 May 2018, 19:07

Dit was nou voorwaar 'n plesier om met julle maatskappy te werk!

Baie dankie vir die span manne wat julle vandag gereel het om my trek te doen van Groenpunt na Somerset Wes! Hulle was super oulik en het als sommer blits vinnig afgehandel! Baie professioneel! :)

0
Replies (0)