IR
Isabel R

1 reviews | Active since Jul 2024

22 Dec 2025, 10:20

Dit was die maklikst...

Dit was die maklikste trek met baie goeie mense flinke diens met op en af laai my meubels is mey respek hanteer,ek beveel hul 💯 aan jul sal nooit fout maak met hul🙏🏻👍🏻

0
Replies (1)
Eezi Move
Eezi Move's reply22 Dec 2025, 10:22
Official
Hi Isabel, dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg.