PvZv
Pieter van Zyl vanpzyl

1 reviews | Active since Sept 2022

14 Sept 2022, 14:15

Dit is tans die derde keer wat ek van hulle gebruikmaak

Dit is tans die derde keer wat ek van hulle gebruikmaak. Die diens is professioneel en billik. Almal is vriendelik en hulpvaardig, van die kantoor, tot by manne by die vervoertrok.

0
Replies (1)
Eezi Move
Eezi Move's reply14 Sept 2022, 14:36
Official
Geagte Pieter, vreeslik dankie vir u ondersteuning! Ons waardeer dit opreg!