JVdM
Jacobus Van der Merwe

1 reviews | Active since Dec 2016

22 Dec 2016, 15:33

Dankie vir wonderlike diens en ‘n fantastiese span mense, wat ons vir die dag geerf het om dit vir ons ‘n plesier gemaak het om te verhuis.

<p>Baie dankie vir ‘n ongelooflike span mense wat gestuur is om ons gister my huis te kom pak en trek. “HULLE IS YSTERS” Nog nooit het ek ‘n span mense tee gekom wat so diens gerig is nie. Elkeen het homself met ‘n groot glimlag voorgestel en net mooi niks was moeite of te veel gevra nie.</p> <p> </p>

0
Replies (0)