JS
Johan S
1 reviews | Active since Mar 2020
31 Mar 2020, 15:48
Dankie vir goeie diens
Hi Eezi Movers
Baie dankie vir die wonderlike diens wat julle vir ons gesin gebied het. Van dag een af was alles net maklik. Sal julle verseker weer gebruik. Sam is 'n baie goeie konsultant. Weereens dankie!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Eezi Move's replyOfficial
31 Mar 2020, 15:52Hi Johan,
Dankie vir die terugvoer. Ons sal ook vir Sam die boodskap gee.
Vriendelike Groete,
Eezi Move Span
Dankie vir die terugvoer. Ons sal ook vir Sam die boodskap gee.
Vriendelike Groete,
Eezi Move Span
Eezi Move's reply31 Mar 2020, 15:52
Official
Hi Johan,
Dankie vir die terugvoer. Ons sal ook vir Sam die boodskap gee.
Vriendelike Groete,
Eezi Move Span
Dankie vir die terugvoer. Ons sal ook vir Sam die boodskap gee.
Vriendelike Groete,
Eezi Move Span