SC
Sarie C
1 reviews | Active since Nov 2019
05 Nov 2019, 18:27
Dankie vi puik diens
Wil eerstens vi Annali dankie se vi haar vriendelikheid, en behulpsaamheid. Dan wil ek vi Jaco en sy 2 manne baie dankie se vi hul behulpsaamheid en vriendelikheid, en vi hul flinkke diens, en di manier waarop hul di trek gedoen het. Julle is tops, hou so aan
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)