WS
Wilna S

1 reviews | Active since Sept 2019

13 Feb 2020, 12:03

Dankie Eezi Move

Baie dankie. Julle het my nou nie self weer getrek nie maar wel my ouers. Hulle het nou na die aftree-oord getrek en julle mense was baie goed vir ons. Dankie aan Annali vir al jou geduld en vriendelikheid.

0
Replies (0)