1 reviews | Active since Jul 2019
Dankie aan EEZI MOVE vir die professionele en vriendelike wyse waarop my trek na Mossel Baai hanteer is. Dit was vir my ‘n groot gerusstelling dat alles so seepglad en op tyd verloop het. Hulle was heeltyd in ****ak met my en ons het presies geweet wat gaan vir wat. Trek is altyd ‘n traumatiese ondervinding, maar met meubelvervoerders soos EEZI MOVE maak hulle die wêreld soveel makliker . Ek sal EEZI MOVE aanbeveel aan enigiemand wat beplan om te verhuis.
Ek wens hierdie maatskappy die beste toe vir die toekoms!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.