CF
Cherise F

1 reviews | Active since Feb 2020

25 Feb 2020, 11:10

Beste trek van my lewe! Dankie Eezi Movers

Verseker die beste. Baie dankie aan Monique wat my altyd so mooi gehelp het as ek enige vrae gehad het. Dit was alles pynloos. Die trek van Durban na Johannesburg was wonderlik. Die span wat my gehelp het om my meubels te trek was vrek oulik. Niks skade nie. Dankie Eezi Movers. Sal julle altyd gebruik en voorstel as enige iemand wil trek!

0
Replies (0)