PP
Pottie P

1 reviews | Active since Sept 2017

01 Sept 2017, 15:31

Baie dankie vir jul puik diens Eezi Move!

Eerstens wil ek dankie se vir al Charlene se hulp en ondersteuning gedurende die trek, sy is ‘n staatmaker. Die personeel wat die trek vir ons gedoen het was uiters professioneel en vriendelik. Hulle het al my bokse en meubels in ‘n japtrap afgelaai. Daar was absoluut niks beskadig met die trek vanaf Kaapstad tot in Pretoria nie. Ek sal Eezi Move verseker aanbeveel vir familie, vriende en kollegas en sal beslis weer van die dienste gebruik maak in die toekoms.

0
Replies (0)