RV
Rina V

1 reviews | Active since Jun 2019

05 Nov 2019, 11:21

Aangaande die diens ontvang van Eezi Move

Graag wil ek my dank uitspreek vir UITSONSERLIKE GOEIE DIENS gelewer deur hierdie maatskappy.

Spesiale woord van dank aan Sarel (vragmotor-bestuurder) en Michael (pakker) vir hulle hulpvaardigheid, geduld en menswaardige wyse waarop hulle te werk gegaan het.

Hulle werkswyse en positiewe houding is inderdaad hoogs uitsonderlik, gegewe die algemene en swak standaard van dienslewering oor die hele werkspektrum heen.

Ek beveel hulle diens met die grootste vrymoedigheid aan.

0
Replies (0)