NB
Nathan B
1 reviews | Active since May 2016
03 Oct 2016, 15:47
Goeie Diens

Donderdag Middag my seun van 1 jaar en 6 maande klop sy kop teen 'n hek vas.

Neem my seun en ry so vinnig on Eerste Rivier Hospitaal uit te kom vir 'n noodgeval

Moeilike om te glo, maar ware.

Goeie Diens

Dankie Eerste Rivier Hospitaal

God Bless you all

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)