CK
Chris K
1 reviews | Active since Aug 2024
14 Aug 2024, 20:40
Uitstekende diens!
Weereens n voertuig gekry met die hulp van Andre Wepenaar. Kyk die ou gaan uit sy pad uit om sy kliente te help en net die beste diens te gee, dis die rede hoekom ek elke keer terug gaan na hom toe, ons het ook al so bevriend geraak met mekaar deur die jare!! Weereens dankie vir jou diens en jou vriendelikheid jy maak dit regtig n plesier om besigheid te doen!!! Eerste Geluk Motors sal my defnitief weer sien!!!! En ja verseker sal ek enige persoon aanraai om by julle te gaan draai!!!!
Weereens dankie Andre!!!!! Jy is n yster!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)