1 reviews | Active since Nov 2016
Slegste motorhandelaar in die land
Ons koop n Amarok bakkie van hierdie patetiese 2de hanse handelaar in Bloemfontein in die laaste kwartaal van 2021. Die een fout na die ander het tevore gekom en aangesien die bakkie in Kathu is moes dit 2 keer terugkom Bloem toe om foute te herstel. Maar kom ons konsentreer op die laaste voorval. Die bakkie moet terugkom Bloem toe. Kilos op die klok klim. Hulle vat n hele week nrt om toe n part te bestel. Dir bakkie word n week later teruggevat. Weer ons kilos en aangesien ons vir onsself werk verloor ons n week se inkomste. Die bakkie se liggie wat nie voorheen aangekom het nie kom glo aan net toe hulle in ons straat indraai. Wat n klomp nonsens? Suid Afrika vermy hierdie handelaar. Al wat jy gaan kry is swak diens v bestuur. As n bestuurder die guts het om my te ****ak maak so maar hierdie is nrt die begin. Ek gaan groot om julle te ontmasker.
