EE
Estelle E

1 reviews | Active since Oct 2024

09 Oct 2024, 18:55

Goeie Klientediens - Aanbeveling

Komplimente aan Eerste Geluk Motors! Baie, Baie dankie aan Andre Weppenaar vir die uitstekende klientediens en behulpsaamheid met die aankoop van my i30. Beste inruilwaardes word aangebied. Geen moeite word ontsien. Saam met Connie de Buys is hulle verseker 'n gedugte span!! Geen moeite word ontsien, selfs na ure. Baie Baie dankie EGM Estelle Erasmus

0
Replies (0)