AF
Allan F

1 reviews | Active since Aug 2024

29 Aug 2024, 08:41

Eerste klas Diens

Wonderlike vinnige puik diens van Andre Weppenaar. Ek was die heeltyd op hoogte gehou. Alles was maklik en vinnig.

Jy sal n fout maak indien jy nie n motor by Andre Weppenaar aanskaf nie.

Dankie Andre vir jou vriendelike puik diens, hou aan daarmee

Allan Flemming Centurion

0
Replies (0)