JN
Jessica N

1 reviews | Active since Jun 2024

03 Jun 2024, 13:26

Andre Wepenaar

Baie dankie aan Andre Wepenaar vir die puik diens. Jy het regtig baie moeite gedoen en die ekstra myl geloop.

Ek het die beste inruil waarde gekry en kon op die ouend die beste kar kry wat ek nog ooit gehad het.

Weereens baie dankie.

0
Replies (0)