1 reviews | Active since Jan 2017
Swakker as swak diens,grens aan minus 100 diens

Ek het aankope by Edgards gedoen (2 golfhempde van R 230.00 elke en 'n chino broek ongeveer R 300.00) ek het die broek gaan teruggee in Desember 2016.

Edgars se rekeninge afdeling bly my tans bel oor agterstallige betaling op my rekening, maar ek het 'n 6 maande rentevrye rekening en as ek die 2 golfhempde se bedrag verdeel oor 6 maande moet die betaling maandeliks nie eens R 100.00 wees nie, ek het wel R 100.00 maandeliks betaal.

Toe sê die persoon wat my gister bel daar is 'n VIP item ook nog op my rekening van R 60.00 per maand waarvoor ek geensins geteken het.

Ek is uiters teleurgesteld en ontevrede oor die diens en als wat ek vanaf Edgars ontvang, hulle het geen idee in hul rekening afdeling hoe om rekeninge te bereken nie.Dis uiters swak van Edgars en soos sake nou staan betaal ek die rekening klaar en maak dit toe want ek wil gladnie met so 'n winkel besigheid doen nie.

Dis uiters swak diens.En die swakste van als is ek is afkrikaans maar hulle bel altyd met iemand wat engels praat.Bedien jou klient in die taal wat hy verkies.

Kindly be advised that the matter regarding the account enquiry and Club VIP query has to be sent to the accounts team for actioning. They will need your account number for further assistance to be provided . They may be reached on the below details . Please find the below reference number for your email.
***/GO
Tel: *** or ***Edgars.
Tel: ***Jet
Email: ***: Johannesburg
Email: ***: Cape Town / Durban
Tel: ***
Kind regards,
Customer Experience Team
Call Centre: ***.

Bogenoemde is weereens in Engels beantwoord waar die klagte in Afrikaans gerig is.Dis uiters swak.Ek werk self met kliente op 'n daaglikse basis en beantwoord navra in die taal wat hulle met my in e-pos korrispondeer.